Skip to content

Verkiesing 2024: DA in Wes-Kaap nie verbaas dat ANC nie premierskandidaat aankondig nie [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap sê die ANC se herhaalde uitstel om ʼn premierskandidaat aan te kondig, spreek boekdele van die party se interne woelinge. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het die naweek tydens ʼn verkiesingsveldtog gesê die regerende party voer nie sy veldtog deur die premierskandidaatposisie nie. Tertuis Simmers van die DA sê die ANC se prestasie tot dusver wek nie hoop en vertroue nie:

ENG TertuisonANC