Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Cosatu verwelkom bekragtiging van Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede [KLANK]

# Cosatu sê hy verwelkom die Nasionale Raad van Provinsie se aanvaarding van die Wysigingswetsontwerp op Verkiesingsaangeleenthede. Die vakverbond se woordvoerder, Matthew Parks, sê die wetsontwerp laat toe dat president Cyril Ramaphosa, in oorleg met die Parlement, die perke kan vasstel waaronder politieke partye en onafhanklike kandidate nie skenkings hoef te verklaar nie. Hy sê dit sluit ook beperkings in op die aantal skenkings wat hulle mag ontvang:

ENG MatthewonElectoralBill