Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: COPE vorm alliansie met tradisionele leiersgroep [KLANK]

# Die Congress of the People het ‘n vennootskap gevorm met die tradisionele leiersgroep, Freedom in South Africa, in aanloop tot die verkiesing. Die leier van Cope Mosiuoa Lekota staan ‘n regeringsmodel voor waar koninkryke en koninklike huise mag het oor tradisionele politiek. Lekota sê hulle het samewerking van meer as 30 stamme, wat die idee steun om by Cope aan te sluit, omdat dit hulle ‘n platform gee om uiteindelik gesien en gehoor te word:

ENG-LekotaOnFISA