Skip to content

Verkiesing 2024: AZAPO doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om te gaan stem [KLANK]

# Die Azanian People’s Organisation is geesdriftig oor die gees onder kiesers en doen ‘n beroep op alle geregistreerde kiesers om Woensdag hulle kruisies te trek. Jabu Rakwena van AZAPO sê die geloofwaardigheid van die verkiesing sal onder meer bevestig word deur ‘n oorweldigende aantal mense by die stembusse. Rakwena sê dit sal waarlik die werklike wil van die mense bevestig:

ENG JabuonVote