Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: Agang-SA onderskryf GOOD-party vir verkiesing

# Agang-Suid-Afrika steun amptelik die GOOD-party in die verkiesing. Die president van Agang, Andries Tlouamma, het byna ‘n duisend partylede en -ondersteuners toegespreek in Hammanskraal in Tshwane, en hulle aangemoeding om op alle vlakke vir GOOD te stem. Tlouamma beklemtoon GOOD se ooreenstemming met hulle waardes en fokus op die aanspreek van Suid-Afrika se voortslepende uitdagings. GOOD se sekretaris-generaal Brett Herron onderskryf die toewyding en vra kiesers om verkose amptenare aanspreeklik te hou.