Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkiesing 2024: ActionSA vra gespesialiseerde howe en strenger beleid teen middelmisbruik [KLANK]

# ActionSA vra die instel van gespesialiseerde howe en strenger beleid teen middelmisbruik, veral in gemeenskappe soos Eldoradopark. Die beroep is gedoen tydens die party se verkiesingmanifes-bekendstelling deur die Team Fix SA-lid vir Middelmisbruik, Dereleen James. Sy het president Herman Mashaba geprys vir sy standpunt teen dié praktyk en bendebedrywighede in die gebied. James beklemtoon die behoefte aan optrede om gebruikers te steun en handelaars te arresteer:

ENG JamesOnSubstanceAbuse