Skip to content

Verkiesing 2024: ActionSA sê sy verteenwoordigers sal alles moet uithaal in die Parlement [KLANK]

# ActionSA het sy nasionale en provinsiale lyste gefinaliseer vir die komende eerste sitting van die Nasionale Vergadering en provinsiale wetgewers. Die party het ses setels in die Parlement verower, met die party se Oos-Kaapse voorsitter, Athol Trollip, wat die koukus in die Nasionale Vergadering lei. ActionSA se nasionale voorsitter, Michael Beaumont, sê hulle het besluit om die sterkste moontlike afvaardiging te stuur wat alles sal moet uithaal om die Parlement te wys wat in hulle steek:

ENG BeaumontOnTeam