Skip to content

Verkiesing 2024: ActionSA in KZN sê skenkings van kospakkies is nie polities gemotiveer [KLANK]

# ActionSA in KwaZulu-Natal het die EFF se aantygings verwerp dat sy skenkings van kospakkies aan die uMFolozi TVET-kollege se Esikhawini-kampus ‘n blote publisiteitsfoefie vir volgende maand se verkiesing is. Die party sê hy het die kospakkies geskenk na die EFF-geleide studenteraad om hulp gevra het. ActionSA se provinsiale premierskandidaat, Zwakele Mncwango, sê hulle wou alleenlik die studente help en nie weens enige politieke motiewe soos die EFF insinueer nie:

ENG ZwakeleonEFF