Skip to content

Verkiesing 2024: ACDP-leier vra beëindiging van korrupsie in tenderstelsel [KLANK]

# Die leier van die ACDP Kenneth Meshoe vra dat korrupsie in die tenderstelsel uitgeroei word. Hy het ondersteuners toegespreek aan die einde van ‘n veldtog in Empangeni, KwaZulu-Natal, en gesê die stelsel bevoordeel ‘n paar mense en veroorsaak infrastruktuur-agteruitgang. Meshoe sê hy sal dienslewering desentraliseer en munisipaliteite bemagtig, Hy vra ook die repatriasie van onwettige immigrante, en sê grense moet versterk word:

ENG-MoshoeOnCorruption