Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Verkeersvolumes neem toe op hoofroetes in die Oos-Kaap [KLANK]

# Die LUR vir Vervoer in die Oos-Kaap, Xolile Nqatha, sê verkeersvolumes neem toe op sommige hoofroetes in die provinsie. Die verkeer neem toe op die R61 na die Wes-Kaap en die N6 wat die Oos-Kaap deur Komani en Maletswai met die Noord-Kaap verbind. Minstens 15 mense is reeds die naweek op paaie in die provinsie dood. Die woordvoerder van die departement, Unathi Binqose, sê padveiligheidsoperasies word vandag regoor die provinsie verskerp:

ENG UnathionTraffic