Skip to content

Verkeersontwrigtings en -oponthoud op N3-tolpad duur voort [KLANK]

# Die N3-tolkonsessie sê verkeersontwrigtings, -opeenhopings en -oponthoud op die N3-tolroete tussen Grootvlei in Mpumalanga en Villiers in die Vrystaat duur voort. ‘n Woordvoerder, Thania Dhoogra, sê hulle is besig met opruimingswerk by die taxi-ongeluk by die Vaaldraai-wisselaar en die vragmotorongeluk by die Wilge-plaza in die Vrystaat. Sy sê by die taxi-ongeluk word verkeer in ‘n suidelike rigting oor die Grootvlei-wisselaar herlei, terwyl die verkeer by die vragmotorbotsing opgehoop is:

ENG ThaniaonDisruptions