# Die Vereniging van Staatsamptenare versoek die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, om aandag te gee aan uitdagings met hulpbronne by die Grensbestuursowerheid. ʼn Onlangse toewysing van 150-miljoen-rand word as ʼn voorwaartse stap erken, maar volgens die VSA is nog 4,3-miljard-rand en meer personeel nodig om die owerheid ten volle in bedryf te stel. Woordvoerder Claude Naiker sê bykomende befondsing is die sleutel tot doeltreffende grensveiligheid:
Vereniging vra hulpbrontekorte by Grensbestuursowerheid moet reggestel word [KLANK]
ENG-NaikerOnBMA