# Die verdagte in die aanval by die Kersfees-optog in Waukesha in die Amerikaanse staat Wisconsin staar vyf aanklagte van strafbare manslag in die gesig. Darrell E. Brooks het met sy motor tussen mense in die optog ingejaag.Vyf mense is in die voorval dood en 48 ander beseer, insluitend kinders. Die 39-jarige het net voor die insident tydens die optog, gevlug van ‘n voorval van huismoles. Die polisiehoof van Waukesha, Daniel Thompson, sê Brooks kan op grond van hulle ondersoek meer aanklagte verwag:
Speel klankgreep: ENG ThompsonOnParadeSuspect