# ‘n Verdagte word aangehou en aangekla van brandstigting in verband met die brand in die omgewing van die Platteklip-ravyn in die Tafelberg Nasionale Park. SANParke se woordvoerder, JP Louw, sê die persoon sal na verwagting môre in die Kaapstadse Landdroshof verskyn. Hy sê die brand is tans grootliks onder beheer ná dit deur die nag opgevlam het. Louw sê sowat nege hektaar plantegroei het afgebrand:
Verdagte aangekla van brand in Platteklip-ravyn [KLANK]
ENG JPonSuspectDetained