# Die Nasionale Verbruikerskommissie het eienaars van spazawinkels gevra om binne 21-dae te registreer soos president Cyril Ramaphosa gelas het. Waarnemende kommissaris Hardin Rasthisusu het op nie-voldoening gewys tydens inspeksies na voorvalle van voedselvergiftiging wat tot die dood van leerders gelei het, terwyl ander in hospitale opgeneem is. Ratshisusu het aan die SABC gesê die Wet op Verbruikersbeskerming verhoed die verkoop van onveilige goedere, en vra winkeleienaars moet voorkeur gee aan openbare veiligheid:
Verbruikerskommissie vra spazawinkels om te voldoen aan registrasiereëls [KLANK]
ENG-RatshisusuOnSpaza