Skip to content

Verbruikers gemaan om reg te maak vir nog kosprysverhogings in 2024 [KLANK]

# Die Pietermaritzburg Economic Justice and Dignity Group maan verbruikers om voor te berei vir nog voedselprysstygings vroeg hierdie jaar. Die koördineerder van die groep, Mervyn Abrahams, het onthul kosprysverhogings is die hoogste in 14 jaar, met voedselinflasie wat jaar-tot-jaar met nege-persent opgeskiet het. Abrahams het aan Newzroom Afrika gesê voedselinflasie is ‘n primêre bydraer tot die oorhoofse inflasie in Suid-Afrika. Hy maan dat die prys van rys, mieliemeel, eiers en aartappels steeds styg:

ENG-AbrahamsOnFood