Skip to content

Verbetering in die vlakke van beurtkrag word teen Woensdag verwag [KLANK]

# Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, sê ‘n aansienlike verbetering in beurtkragfases word teen Woensdag verwag. Sowat vierduisend-400 megawatt opgewekte krag is die einde van die week van die netwerk verwyder as gevolg van ketelbuislekke. Dit het gelei tot die afskakel van nege opwekkingseenhede wat die land in fase ses-beurtkrag gedompel het. Ramokgopa sê Eskom se bestuur het die probleme met groot kommer geïdentifiseer as die vernaamste oorsaak vir die afskakel van eenhede:

ENG RamokgopaOnBoilerTubeLeaks