Skip to content

Veldbrande woed steeds in Tuinroetedistrik [KLANK]

# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Suid-Kaap sê brandbestryders veg steeds teen talle veldbrande. Woordvoerder Herman Pieters sê nadat lug- en spesialis-ingrepe gebruik is om ‘n brand te bestuur wat by Jongensfontein uitgebreek het, is twee susksesvolle teenbrande gebruik om die ergste beperkingslyne te versterk. Ander gebiede wat geraak word is De Kombuis, Koos Raubenheimerdam en die Swartberge, wes van die Swartbergpas. Pieters sê die brand naby die pas is steeds ontoeganklik vir opruimoperasies weens die moeilike terrein:

ENG HermanonWildfire