# Die Tuinroete-distriksmunisipaliteit in die Suid-Kaap sê brandbestryders veg steeds teen veldbrande in dele van die distrik. Woordvoerder Herman Pieters sê daar is tans aktiewe veldbrande by Buffelsdrif op die N9, by Jongensfontein en naby die Swartbergpas. Hy sê die brand in Swartbergpas woed op twee flanke, wes en oos, en blyk steeds aktief te wees nadat die wolke gelig het:
Veldbrande steeds aktief in Tuinroete-distrik [KLANK]
ENG HermanonStilActive