# ‘n Vyftigjarige man wat homself as ‘n veiligheidswag voorgedoen het, verskyn vandag in die Landdroshof in Johannsburg ná Maandag se moord op ‘n 31-jarige man op die hoek van Henry Nxumalo- en Marshallstraat. Die verdagte het die slagoffer na bewering met ‘n knuppel teen die bors geslaan. ‘n Woordvoerder van die polisie, Xoli Mbele, sê die slagoffer het verskeie beserings opgedoen en paramedici het hom op die toneel dood verklaar:
Speel klankgreep: ENGXoliMbele