# Die Tshwane polisie sê Operasie Shanela maak steeds ‘n verskil in die bekamping van misdaad in die metro. Altesaam 351 verdagtes is gister in Bronkhorstspruit en Ekangala aangekeer vir misdade wat strek van moord, verkragting tot gewapende roof. ‘n Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 40 ongedokumenteerde immigrante is gearresteer en gaan gedeporteer word terwyl sewe mense in hegtenis geneem is vir die indiensneming van onwettige immigrante:
Veertig ongedokumenteerde immigrante as deel van Operasie Shanela in Tshwane aangekeer [KLANK]
ENG JohanonEkangala