Skip to content

Veertien onwettige mynwerkers kom uit skag in Stilfontein [KLANK]

# Die polisie het bevestig 14 onwettige mynwerkers het gisteraand uit skag tien van die ou Buffelsfontein-goudmyn in Stilfontein, Noordwes uitgekom. Die polisie se operasie Vala Umgodi gaan intussen steeds voort. Die mynwerkers is almal van Mosambiek. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die 14 het gekies om laat gisternag uit te kom, en aangeneem wetstoepassingsamptenare was nie langer daar nie. Sy sê sommige het dadelik weer teruggehardloop toe hulle die polisie sien:

ENG AthelendaonResurface