# Vandag is Internasionale Moedertaaldag, om die uiteenlopendheid van tale en veeltaligheid te bevorder. UNESCO het hierdie dag in 1999 afgekondig en beklemtoon die belangrikheid van taal in onderwys, kulturele bewaring en maatskaplike insluiting. Bykans 40-persent van tale word bedreig en pogings om inheemse en minderheidstale te beskerm, is dus uiters belangrik. Mpho Monareng van UNISA het aan die SABC gesê die tema behels inklusiwiteit in onderwys en digitale ruimtes:
Vandag is Internasionale Moedertaaldag [KLANK]
ENG-MonarengOnLanguage