# Die Valke in die Vrystaat doen ‘n beroep op die gemeenskap om hulle te help om ‘n man op te spoor wat kan help met die ondersoek na onwettige mynbedrywighede, korrupsie en geldwassery in die provinsie. Agt verdagtes is reeds in November in hegtenis geneem tydens ‘n projek-gedrewe ondersoek in Welkom en Thabong. Die Valke se woordvoerder, Christopher Singo, sê Samuel Msimango kan hulle moontlik help met die ondersoek:
Speel klankgreep: ENGChristopherSingo