# Die 49-jarige verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met gister se brand by die Parlementsgebou in Kaapstad, is aangekla van huisbraak, diefstal, brandstigting en ook weens oortreding van die Wet op Nasionale Sleutelpunte. Die Valke is nou in beheer van die ondersoek. ‘n Woordvoerder, Thandi Mlambo, sê die man het die gebou vermoedelik binnegegaan deur ‘n agtervenster te breek:
Speel klankgreep: ENG HawksONFire