Skip to content

Vakbonde beplan om arbeidsdispuut teen Prasa te verklaar [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Vervoer en Verwantewerkersvakbond en die Verenigde Nasionale Vervoervakbond beplan om ‘n arbeidsdispuut teen die Passasierspooragentskap te verklaar. Die vakbonde sê hulle was gereed om die voorgestelde loonverhogingsooreenkoms van vyf-persent te onderteken maar Prasa het ‘n ommekeer gemaak en gesê hy is onseker oor hoe die verhoging gefinansier gaan word. Die agentskap het die vakbonde herhaaldelik gevra om tot middel Desember vir terugvoering te wag. Satawu se hoofsekretaris, Jack Mazibuko, het aan die SABC gesê hulle gaan die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie nader:

ENG MazibukoOnPrasa