# Die vervoer- en dienstevakbond Tirisano is woedend oor berigte dat 30 bestuurders van Intercape afgedank is nadat hulle in Mei by ‘n vakbond aangesluit het. Die organisasie beweer die bestuurders is ondergrawe en wanbehandel, onder meer deur gedwing te word om ure lank te sit sonder kos of water en met dreigemente van afdanking oor hulle bande met ‘n vakbond. Tirisano se woordvoerder, Gcobisa Kelembe, beweer die optrede skend werkers se grondwetlike regte en die Wet op Arbeidsverhoudinge:
Vakbond veroordeel Intercape se beweerde optrede teen lede [KLANK]
ENG KelembeOnIntercape