Skip to content

Vakbond stel Marshalltown Justice Campaign bekend [KLANK]

# Giwusa stel vandag die Marshalltown Justice Campaign bekend. Die Unie se president, Mametlwe Sebei, sê die veldtog het ten doel om onmenslike toestande te beëindig, xenofobie te verwerp en gedwonge uitsettings teen te staan. Die polisie in Gauteng het ‘n man in hegtenis geneem nadat hy beken het hy het die brand begin wat 76 lewens geëis het by die Usindiso-gebou in Augustus. Sebei het gevra vir meer behuisingsgeleenthede vir die armes en ander inwoners:

ENG-SebeiOnProtest