# Die vakbond Solidariteit veroordeel ten sterkste die nuwe minimumloon van 23-rand-19-sent per uur, soos die minister van Indiensneming en Arbeid, Thulas Nxesi, aangekondig het. ‘n Navorser by die vakbond, Theuns du Buisson, sê dit sou ‘n baie meer positiewe uitwerking op die arbeidsmark en die ekonomie gehad het as hy heeltemal weggedoen het met die minimumloon.
Speel klankgreep: AFR TheunsOORMinimumLoon