# Die Universiteit van die Wes-Kaap sê voedselonsekerheid is ‘n werklikheid en ‘n beduidende hindernis in die nakoming van TB-behandeling in Suid-Afrika. Die gesondheidsekonoom, dokter Carmen Christian, sê baie pasiënte sukkel om hul medikasieskedule te volg weens honger, wat behandeling kan laat misluk. Tydens die COVID-19-pandemie het befondsingsbesnoeiings die situasie vererger. Christian sê begrotingstoewysings het nie met hierdie verbintenisse ooreengestem nie:
UWK sê voedselonsekerheid is ‘n beduidende hindernis vir nakoming van TB-behandeling [KLANK]
ENG CarmenonTB