# Die Universiteit van die Wes-Kaap sê die Ukwanda Puppets and Designs Art Collective sal prototipes skep van 600 lewensgrootte dierepoppe. Die marionette sal migreer van Kinshasa in die Demokratiese Republiek die Kongo tot by die Arktiese Sirkel om aandag te vestig op die klimaatskrisis. Afrika is die mees kwesbare vasteland vir die uitwerking van klimaatsverandering. Professor Heidi Grunebaum sê die marionette sal ‘n trop diere uitbeeld wat uit hulle natuurlike habitat gedwing is weens aardverwarming:
UWK se Ukwanda-marionette vestig aandag op klimaatskrisis [KLANK]
ENG HeidaonUkwandaPuppets