Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

UWK-raad vra onmiddellike wapenstilstand en hulp aan Gaza [KLANK]

# Die Universiteit van die Wes-Kaap se raad sê hy glo om in solidariteit met Palestyne te staan en vir vrede te pleit, dra by tot ‘n meer regverdige en billike samelewing. Die besluit weerspieël die universiteit se morele waardes, etiese verbintenisse en opvoedkundige beginsels. Die UWK se woordvoerder, Gasant Abarder, sê die universiteitsgemeenskap streef daarna om die post-apartheid visie te handhaaf en ‘n betekenisvolle uitwerking te hê in die strewe na vrede en geregtigheid vir almal:

AFR GasantonGaza