Skip to content

UWK professor sê stygende opvoedingsvlakke by getroude vroue lei tot positiewe arbeidsmarktendense [KLANK]

# Professor Derek Yu van die Universiteit van die Wes-Kaap sê in ‘n betekenisvolle verskuiwing die afgelope tien jaar het getroude vroue in Suid-Afrika dieselfde opvoedingsvlak as hulle manlike eweknieë bereik. Dit het gelei tot ‘n merkbare verbetering in arbeidsmark-uitkomste. Yu sê die gaping tussen mans en vroue is aansienlik vernou:

ENG DerekonWomen