# Dokter Rakeshnie Ramoutar-Prieschl van die Universiteit van Pretoria sê vroue neem toenemend leierskaprolle in, en blink uit in vernuwing en baanbeker-navorsing. Sy skryf dit toe aan ʼn groot verskuiwing die afgelope jare in houdings en persepsies oor geslagsrolle in wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde. Ramoutar-Prieschl sê die uitdaging om vroue in wetenskap-leierskap te bemagtig word verder verskerp deur die digitale kloof en opkoms van kunsmatige intelligensie:
UP sê vroue neem toenemend leierskapsrolle in [KLANK]
ENG RakeshnieonWomen