Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Unisa vier Internasionale Moedertaaldag [KLANK]

# Die Universiteit van Suid-Afrika vier vandag Internasionale Moedertaaldag by sy Muckleneuk-kampus in Pretoria, onder die tema, Veeltalige onderwys: ‘n pilaar van leer- en tussengeslagtelike onderrig. Internasionale Moedertaaldag word elke jaar gevier om linguistiese en kulturele verskeidenheid en veeltaligheid te bevorder. Doktor Napjadi Letsoalo van Unisa, sê die sleutel-item op die program is die private vertoning van ’n 30-minute dokumentêr getiteld Language of my Soul, wat handel oor die N|uu-taal, met Ouma Katrina Esau:

ENG NapjadionLangauage