Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

UNISA beloof voortdurende steun vir Afrika-geleerdes [KLANK]

# Die vise-kanselier van UNISA, Puleng Lenkabula, het voortdurende steun beloof vir Afrika se geleerdes. Dit is ondanks uitdagings waarmee die vasteland se grootste tersêre instelling verlede jaar te kampe gehad het. Lenkabula het tydens die openingplegtigheid die universiteit se toewyding onderstreep aan die vorming van die toekoms van Afrikane en die hantering van omgewingsuitdagings. Sy het in haar toespraak ook UNISA se toewyding aan goeie bestuur uitgelig:

ENG-PulengOnUNISA