# Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in die EFF se aansoek om die Nasionale Vergadering se besluit om nie die Artikel 89-verslag te aanvaar nie, irrasioneel en onwettig te verklaar en tersyde te stel. Die verslag het bevind daar is prima facie bewyse wat daarop dui dat president Cyril Ramaphosa antwoorde moet gee oor die miljoene Amerikaanse dollar wat by sy Phala Phala-plaas in Limpopo ontdek is. Ramaphosa se regsverteenwoordiger, advokaat Geoff Budlender, het aan die hof gesê die president se boerdery was nog nooit ‘n geheim nie:
Uitspraak voorbehou in EFF se Konstitusionele Hof-uitdaging oor die Nasionale Vergadering se Phala Phala-verslag-besluit [KLANK]
ENG BudlenderOnActivities