Skip to content

Uithaal van indringerplante spaar jaarliks tot 16,1-miljard liter water in Kaapstad [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se Direktoraat vir Water en Sanitasie sê die eerste ses maande van die 2023/2024-boekjaar was ʼn groot sukses wat die uithaal van indringerplante betref. Dis gedoen in samewerking met die Groter-Kaapstad-waterfonds. Aanvanklik is 30-duisend-972 hektaar indringerplante verwyder en daarna nog 18-duisend-740 hektaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê 16,1-miljard liter water is gespaar wat neerkom op 44-miljoen liter per dag:

ENG ZahidonIvasivePlants