Skip to content

UDM veroordeel voortslepende kwessies oor leerderplasings in die Wes-Kaap [KLANK]

# Die UDM beweer die voortslepende kwessie met die plasing van leerders in die Wes-Kaap het ʼn sistemiese probleem geword. Equal Education en die Equal Education-regsentrum het die provinsiale Onderwysdepartement hof toe geneem om te eis dat leerders dadelik in skole in die provinsie geplaas word. UDM se sekretaris-generaal, Yongama Zigebe, sê hy is teleurgesteld omdat die departement nie met Equal Education beraadslaag nie:

ENG YongamaonPlacement