Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

UDM sê Oos-Kaapse Vervoerdepartement moet verantwoording doen nadat operateurs nie betaal is nie [KLANK]

# Die UDM in die Oos-Kaap doen ʼn beroep op die provinsiale Vervoerdepartement om verantwoording te doen vir hul versuim om leerdervervoer-operateurs te betaal. Operateurs met departementele kontrakte het verlede week gestaak en sê hulle is in Januarie laas betaal. ʼn UDM-woordvoerder, Bulelani Bobotyane, sê hulle wil ʼn detail finansiële verslag hê van die 725-miljoen-rand wat toegewys is vir die 2024/2025-boekjaar se leerdervervoer-program:

ENG BulelanionTransport