Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

UDM pleit by Suid-Afrikaners om veiligheid die Paasnaweek eerste te stel [KLANK]

# Die United Democratic Movement doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om veiligheid en verantwoordelikheid die Paasnaweek eerste te stel. Die naweek het op ‘n tragiese noot begin toe ‘n bus wat van Botswana na Moria in Limpopo vir ‘n Paasbyeenkoms op pad was, tussen Marken en Mokopane van ‘n brug afgestort het en 45 mense is dood. Die UDM se sekretaris-generaal, Yongama Zigebe, pleit by mense om openbare gesondheidsriglyne na te kom en versigtigheid aan die dag te lê:

ENG YongamaonSafety