# Die UDM in Johannesburg sê hulle is geskok oor die toenemende gevalle waar onveilige voedselprodukte verkoop word in gemeenskappe, veral in informele afsetpunte soos spaza-winkels. Dit volg nadat vyf kinders die naweek dood is nadat hulle glo snoeperye geëet het van ‘n spazawinkel in Naledi, Soweto. Yongama Zigebe van die UDM sê gemeenskappe word voortdurend blootgestel aan die gevare van kos wat verval het, nie meer vars is nie, of nie behoorlik hanteer is nie, en verkoop word deur gewetenlose handelaars:
UDM in Johannesburg vra regering om op te tree teen die verkoop van onveilige kos [KLANK]
ENG YongamaonFoodProducts