# Die UDM het ‘n verslag deur Frontline Africa Advisory met die titel “Die Impak van Deïndustrialisering op Klein Dorpe: Gevallestudies oor Lichtenburg en Komati”, verwelkom. Die verslag bied ‘n ontleding van hoe die ineenstorting van klein dorpies se industriële vermoë werkloosheid vererger het, munisipale volhoubaarheid verswak het en die sosiale struktuur van plaaslike gemeenskappe weggekalwe het. Yongama Zigede van die UDM sê Suid-Afrika se ekonomiese herlewing hang af van ‘n doelbewuste, geteikende en inklusiewe strategie om klein dorpies en landelike gebiede te herindustrialiseer:
UDM beklemtoon noodsaaklikheid van her-industrialisering van klein dorpies [SOUND]
ENG YongamaonReport