Skip to content

Tweede ronde loononderhandelings in staalsektor aan die gang [KLANK]

# Werkgewers in die staalbedryf en vakbonde wat werkers verteenwoordig vergader vandag vir die tweede ronde loononderhandelings met die Metaal- en ingenieursbedryf se Bedingingsraad. Die vakbond Numsa het in die eerste ronde ʼn verhoging van sewe-persent vir vanjaar geëis en ses-persent vir 2025 en ’26. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê werkgewers moet ʼn sinvolle loonaanbod voorlê:

ENG-MajolaOnWages