Skip to content

Twee verdagtes vas in verband met dood van vermiste Vrystaatse vrou [KLANK]

# Twee buitelandse burgers van 27 en 33 is gearresteer in verband met die dood van die vermiste Sibongile Portia Ngwana in Mangaung, Vrystaat. Dit volg na die polisie onverpoosd gewerk het om Ngwana op te spoor na haar familie haar in November by die Mangaung-polisiekantoor as vermis aangemeld het. Die polisie het inligting ontvang wat gister gelei het tot die inhegtenisneming van twee buitelanders. Die polisie se woordvoerder, Motantsi Makhele, sê met verdere ondersoek is ʼn mens se stoflike oorskot in ʼn oop veld naby die M10 in Mangaung gevind:

ENG MotantsionMissing