# Twee verdagtes van onderskeidelik 58- en 64-jaar oud, is in Kakamas in die Noord-Kaap in hegtenis geneem in verband met handel in dagga ter waarde van meer as 200-duisend-rand. Dit volg nadat die polisie inligting ontvang het oor ‘n besending dagga wat naby Lutzburg in Kakamas afgelewer is. ‘n Polisiewoordvoerder, Nelis Prins, sê met die polisie se aankoms op die toneel het hulle ‘n Volkswagen Caddy-bakkie met 16 sakke dagga gevind:
Speel klankgreep: ENGNelisPrins