# Die minister van Water en Sanitasie, Senzo Mchunu, gaan ‘n twee-daagse Nasionale Water- en Sanitasiespitsberaad by die Gallagher-landgoed in Midrand in Gauteng hou. Die beraad op 18 en 19 Februarie gaan uitdagings bespreek wat die sektor in die gesig staar. ‘n Woordvoerder, Sputnik Ratau, sê die beraad gaan ook toesien dat die departement watersekuriteit en waardige sanitasie in die land verskaf:
Speel klankgreep: ENG WaterSummit