Skip to content

Twaalfjarige dood, 34-jarige man vermis na verdrinkingstragedie [KLANK]

# In ‘n verdrinkingstragedie gisteraand by die Monwabisi-strand is ‘n 12-jarige meisie dood en ‘n 34-jarige man word steeds vermis. Die man het na wat berig word die meisie uit ‘n sleurstroom probeer red voordat hy onder die water verdwyn het. Die woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut Craig Lambinon sê ondanks ‘n uitgebreide soektog is die man nog nie opgespoor nie. Die voorval word ondersoek:

ENG-LambinonOnDrowning2