# Die Presidensiële Klimaatskommissie vergader vir sy 12de Gewone Kwartaallikse vergadering by Constitution Hill in Johannesburg. Sleutel agenda-items sluit in die aanvaarding van die finale konsepverslag oor die Komati-kragstasie se uit gebruik stelling en hergebruik-projek. Die kommissie sal ook die vordering van sy 2023-werkprogram vir die vierde kwartaal beoordeel en die vorderingsverslag van die Billike Energie-oordrag Beleggingsplan hersien. Besprekings rondom klimaats-bewustheid en bevindings van die eerste Suid-Afrikaanse Maatskaplike Houdingsopname sal voorkeur geniet met die fokus op Klimaatsverandering en die Billike- oorgang.
Twaalfde vergadering van die Klimaatskommissie beraadslaag oor lot van Komati hergebruik-projek