# Waarnemende hoofregter, Raymond Zondo, is een van die hoogwaardigheidsbekleërs by die begrafnis van Aartsbiskop Emeritus Desmond Tutu in Kaapstad. Hy het aan die SAUK gesê Tutu se nalatenskap behoort ons te motiveer om ons land ‘n beter plek te maak:
Speel klankgreep: ENG-Raymond-Zondo-Funeral